Kuierbossie Restuarant is die ideale plek om Tulbagh se besigheid (of is dit rustigheid) te kom sit en dophou terwyl jy kuier oor 'n heerlike, hartlike bord kos met 'n lekker glas wyn van een van die omgewing se kelders.
Lekkerste Kuier
Specials
Kuierbossie Span